Roger Daltrey

Roger Daltrey
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Roger Harry Daltrey
Geboorte 1 Maart 1944 (1944-03-01)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1959–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Roger Daltrey (gebore 1 Maart 1944) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Lisztomania (1975), Tommy (1975), The Lost Boys (1987), en The Secret of My Succe$s (1987).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy